<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.G        D      Am   G
 Heilig, heilig is U Heer
.C             G      Am           G
 Die aarde is vol van U heerlikheid
.G         D          Em   G
 Laat die nasies voor U buig
.   C    G         D
 U lof besing, U vereer

[V2]
.E        A       D       G
 Laat U aangesig oor one skyn
.          C      Am      D
 Laat die wereld weet U leef
.D/F#  G      Bm      C
 Die hemele roep dit uit
.                   D
 Wonderbaar is one God
.     B           Em
 Die heelal sal verklaar
.C                D    G
 Hallelujah, U is die Heer</lyrics>
<title>Die Hemele uitroep</title>
<key>G</key>
</song>